Die kinders het nou net gaan slaap. Die jongste een het aangedring dat ons moet bid vir arm mense en weeskinders. Sy’s nice, vreemd.
Ek het n snippet uit die hobbit vir hulle gelees. Jare se taalonderwys is darem goed vir iets.
Ek het oorweeg om by my vrou te gaan le, maar candy crush geleide het my toekoms daar voorspel.
Ek glip by my studeer kamer in. Slip n pynpil, apteker vriend voordele. Ek arsel my muis pointer vir n oomblik oor die icon vir daai dokument. Maar click op chrome, private mode.
N naarkol op my maag, maar my piel kla nie. Ek gaan was my hande, candy crush sing steeds.
Ek klim tot by bou by die dak. Sterrekyk, My stokperdjie tot sy rug breek.
Ek loer vir my mars en kyk n bietjie na die maan. En gaan dan laer. Le Roux en sy vrou naai alweer in hottub.
Ek blik so rukkie in my bure se lewens in maar die rooiwyn raak op.
Ek besluit maar toe om candy crush te gaan challenge. Die kamer is stil.
Ek trek my broek af en klim in die bed. My vrou vra, “Is jou lesse voorberei?”
“Ja, maar of dit n verskil gaan maak is n ander storie.”