Gedagtes 10/30


Jy jaag geld,

Ek jaag ideale

Ons albei hardloop uit tyd uit.

Jy sê dit soos dit is,

Ek praat in draai,

Jy mis my geheime boodskappe,

En ek maak sommer n paar vir jou ook op.

Ons ken mekaar nog kort,

Maar ons ken mekaar al goed.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s