Gedagtes 2/30


Ons oë scan websites vir goedkoop vlugte

om te vlug

Na ondervindings

Wat vlugtend verby gaan

Ons laaie lê vol niknaks

wat ons in die forcebuy doolhowe opgeraap het

Ons lê en scroll foto’s van gisters wat evolve in môres wat nooit heeltemal uitdraai soos ons beplan het nie.

Folders vol foto’s en laaievol kak is al wat op die ou end gaan oorbly.

 

Advertisements

One thought on “Gedagtes 2/30

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s