jy, jou en nou


In n drieslaapkamer woonstel

waar alles so effe te klein is

vra jy oor en oor

vir die satelietseine om jou op hoogte te hou

jy volg dinge van ‘n afstand

terwyl die afstand tussen jou en jy vergroot

soms vind jy gemak in wat nou is, jy hou nie altyd daarvan nie

maar jy besef jy kan as jy wil

jy dink jy sal graag plekke wil gaan sien, en dan sien

en daar gemak vind in jy en jou

 

soms moet mens ongemaklik op ‘n koue balkon sit om aan te pas,

want jy vind so gemak in jy, jou en nou.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s