Snuifsimfonie


Die bosse het weer gebrand

so dit is snuffelseisoen in Brunei.

Ek sit en hou tieners dop wat eksamens aflê

en dit klink soos ‘n snuifsimfonie wat voor my afspeel.

Soms dra ek ook ‘n nood of twee by.

Dit word as ombeskof beskou om jou neus in die publiek te blaas,

so nou snuif ons maar.

 

Brunei was natuurlik die laaste tyd baie in die nuus,

oor die ombeskofte wette waaroor George Clooney so onsteld is.

Maar ek gaan nie verder hieroor praat nie,

wat ek is al só aangepas.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s