Ek is te eerlik op my Tinder


“Tafel vir twee?”

“Nee, dit is net ek.”

“Kort jy ‘n ekstra sleutel?”

“Een is ok.”

As jy te veel met jouself stry, is dit moeilik om plek te maak vir ander mense in jou lewe.

“Hoekom eet jy nie meer vleis nie?”

“Omdat ek wil maak of ek nog waardes het.”

“Ek herwin vir ‘n soortgelyke rede, ek herwin omdat ek myself probeer ooreed dat ek nog omgee oor iets.”

Sy bewe, en mors so bietjie wyn op haarself, sy bewe omdat sy vir die eerste keer in ‘n lang tyd eerlik is met iemand.  Dit verras haar veral dat sy die juis hier doen, sy ken nie eers die persoon nie.  Sy het hom nounet gematch op Tinder.  Dalk, verras dit haar tog nie.  Sy is juis eerlik omdat sy hom nie ken nie.

Sy jok verskrilik vir die mense wie sy al lank ken.  Sy jok die meeste vir die persoon wat sy al die langste ken, vir haarself.

 

Advertisements

One thought on “Ek is te eerlik op my Tinder

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s