‘n Tragiese saak


Daar word vir Pamina gesê, “Voordat jy kan groei, moet jy eers eerlik met jouself wees.

Soms praat ek met myself dan weet ek, ek jok.  Dit is soos waneer jou beste maatjie vir jou jok, maar dit is ok, hy het seker maar sy redes.  Maar is dit rerig ok?  “Nip in the bud” het ‘n ouer eenkeer vir my gesê, ek was nog so jonk, so dit het ‘n moerse indruk op my gemaak.  So as jou beste maatjie vir jou jok, “nip it in the bud” anders gaan daar net kak kom.

In ‘n wêreld waar jy altyd jou “beste” self moet verkoop is dit moeilik om eerlik met jouself te wees. Beste is hierbo tussen aanhalings tekens om dat jy dalk nie eerlik met jou self of ander is, oor daai beste self nie.

Ek het in die laaste ses twee-en-dertig jaar so baie wonderlike dinge gesien, maar soms vergeet ek daarvan.  Maar dit pop wel in die mees onverwagste oomblikke weer op.

Jong mense wat vir mekaar flikkers gooi, bly darem ‘n liewe jesus oomblik.

 

 

Advertisements

One thought on “‘n Tragiese saak

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s