Stadverduif


Met vêrkyker. verkyk hy die voëls.

Hulle beweeg so  gemaklik, maar tog versigtig.

Moderne stad voëls kan koes.

As hulle nie kon nie, was hulle nie meer hier nie.

Net vere aan die teer. Teervere. Platgetrap.

Hulle twiet luiddrugtig,

want niemand hoor tog deur die kakofonie en gejaag nie.

Om te oorleef moet jy amper alles miskyk.l

 

Advertisements

One thought on “Stadverduif

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s